Ploeg Kompetisie op Palm

23 en 30 Maart 2019 begin 08h30

Noord Vrystaat se volgende PLOEG Kompetisie is die NVAK se Klub Kampioenskappe wat ook dien as kwalifisering vir deelname aan.
Die Nasionale SAVTEK Kampioenskap op Saterdag 4 Mei 2019 op Palm. Deelname is gratis en toerusting is ook gratis beskikbaar. Deelnemers kan slegs 10 of 15 liter diesel of petrol saambring.

Daar sal in SLEEP en HIDROULIES kompeteer word volgens Internasionale Ploeg Reƫls in 3 ouderdoms klasse naamlik

Junior---------Onder 16
Senior----------16 tot 59
Veteraan------------60 en ouer

Dames neem in dieselfde klasse deel U is welkom om enige van die twee Saterdae te kies en ook om op die plaas te kamp as dit nodig is.
Aan die einde van van elke ploegdag sluit ons af met `n bring en braai.

Skakel Hannes Smit by 0795079196