ENGEN ENGINE RESTORATION CHALLENGE

Baie dankie dat jy/jul span vir die EERC gaan inskryf. Thank you very much for enrolling for the EERC.

Ons benodig die volgende inligting / We request the following info about yourself:

Sodra ons jou inskrywing ontvang het, begin stuur ons inligting.

* Jy moet by ‘n SAVTEK-klub inskakel as jy deelneem. Ons wil jou help. You must coloborate with a SAVTEC club. We will help you if necessary.
** Elke deelnemer/span moet ‘n mentor aanwys, iemand met ervaring wat jou/julle kan leiding gee; by wie jy/julle baie van restoureerwerk kan leer.

Each participant/team must appoint a mentor; a skilled and experienced person who can guide and teach you about the restoring of your engine.

Engen Restoration Challenge 2020